Sunday, April 09, 2006

Sneeu op die berge...


Die sneeu begin nou al op die berge te wys, in die winter is dit glo baie mooi as die grootste gedeelte vol sneeu is.


Die foto's is ook in Westmorland geneem, die area waar ons bly. Die is net so bietjie hoer op.


Mens kan Christchurch ook baie mooi hier vanaf sien. Posted by Picasa

No comments: