Sunday, April 09, 2006

Hallswell Park


Hierdie is 'n ou quary waar hulle klip uitgegrou het, toe hulle die plek toegemaak het, het hulle dit 'n park gemaak. Nogals groot baie mense wat met perde rondry. Natuurlik ook heelwat mense met honde. Daar is ook bergfiets roetes binne in die denneplantasie. Hier is ook klomp kort staproetes wat sommer oor mense se plase gaan, natuurlik skape orals.


Daar ver in die agtergrond is Christchurch. Ons seker so 4km van hier af.


Mens kan so al land die kant omstap, hierdie van bo-af.


Nog 'n foto van Christchurch Posted by Picasa

No comments: