Tuesday, April 18, 2006
Daytrip na Greymouth 1
Ons het Vrydag (14de April 2006) besluit om so bietjie op in die berge te ry. Ons wou eers net tot by Athur's Pass gery het maar toe is ons 70km vanaf die weskus toe besluit ons dat ons nou maar sommer in een dag 2 keer oor die hele land ry. Die pad was ons gery het is hierbo uitgemerk te danke aan Google Earth. Ek het ook 'n prent van die hele New Zealand met die pad op regsbo in die hoek gesit.
Die afstand vanaf Christchurch tot by Greymouth is so 233Km. Dit klink redelik min, maan die padjie is maar dun en BAIE draaie deur die berge. Net so as julle gewonder het daar is geen tolhekke in New Zealand nie.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment