Sunday, April 09, 2006

Krimpvarkie


In die week het 'n voel in die ruit vas gevlieg, kompleet gelink og die huis besig is om te bars. Toe nou een aand het die ou die skoonmaak werk vir ons kom doen. Nogal gewonder wat die voel sal kom eet. Toe die eerste westerlinge hier gekom het was hier geen soogdiere nie. Hier was en is ook geen predatore nie. Hier is GEEN slange of skerpioene in New Zealand nie. Is is wel baie spinnekoppe, maar daar is net een wat giftig is en mens kry hulle nie baie nie.

Posted by Picasa

No comments: