Tuesday, April 18, 2006

Daytrip na Greymouth 11




Die is so 'n dam of meer net nadat ons weer op die hoofpad geklim het. Baie helder blou water, met skape natuurlik aan die kante.


En nee ek verwys nie na Andri as ek praat van skape langs die kant nie. Posted by Picasa

No comments: