Nog foto's van die plek waar ons die middag geeet het. Toe ons daar aankom was daar 'n alarm wat vreeslik geskreeu het, seker so 5 min daarna het iemand die ding afgesit, en dit was toe still... BAIE still. Daar gebeur nie veel in hierdie plekkies nie.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment