Sunday, April 09, 2006

Hallswell Park 2




Die eende was baie hans, het ons sommer bestorm toe ons daar gaan sit het, duidelik word hulle gereeld gevoer hier. Ons het daai dag nie iets by ons gehad nie maar ons het toe weer vandag (9/4/06) gegaan en ou brood vir hulle gaan voer.

Posted by Picasa

No comments: