Tuesday, April 18, 2006

Daytrip na Greymouth 14


So op hierdie foto's lyk die gras nogal groener aan die kant van die wereld...


Hierdie was 'n Scenic Tourist drive om "Lake Brunner", orals hier langs die pad was daar sulke plase. Die beeste en skape wat daarop was, was natuurlik spekvet. In New Zealand kom daar ook net 10% van die wereld se vee siektes voor. Ek reken dit is seker maar een van die redes hoekom hulle so streng is om diere hier in te bring.


Hierdie is by "Lake Brunner", Dit is basies die kring wat ons gery het soos aangedui in die eeste post van hierdie daytrip.


Dit lyk nogal heel lekker om 'n huis hier te he, ons was gelukkig en het glad nie reen die dag gekry nie. Posted by Picasa

No comments: