Sunday, April 09, 2006

Daytrip na Akaroa 5


Hierdie boom het gelyk asof die wind sy voorkoms permanent verander het. Al die blare groei net aan die een kant.


'n Monument van iets in Akaroa... Tien teen een iets met Franse te doen. Akaroa was/is waar daar baie Franse mense kom bly het.


Die dorpie is baie mooi, en ek reken op 'n somersdag sal dit regtig 'n baie mooi plek wees.


Jy kan glo hier heel jaar saam met dolfyne kom swem, en ja daar het mense toe nou daai dag ook gegaan. Hulle dra darem wetsuits, maar dis reeds daar waar ek sal uit-chicken van die suits is wet. Posted by Picasa

No comments: