Tuesday, April 18, 2006

Daytrip na Greymouth 5


Die rivier bedding is al lekker diep uitgespoel, deur al die jare.


Die grot van buite.



Miskien dalk net so vir interresantheid. New Zealand het GEEN soogdiere gehad voor die eerste mense hiernatoe gekom het nie, behalwe vir 3 spesies vlermuise. New Zealand het ook GEEN slange of skerpioene nie. Daar is ook tot vandag nog geen diere in die wildernis wat mens kan aanval nie, wel dalk miskien 'n honger krimpvarkie. Die rede dat hier eintlik geen roofdiere vas nie is ook die rede hoekom meeste van New Zealand se voels nie kan vlieg nie. Posted by Picasa

No comments: