Thursday, May 07, 2009

The Remarkables

Sommer 'n paar fotos van die bergpiekke rondom Queenstown. Dit is 'n baie gewilde skiveld. Hierdie fotos is ook vanaf 'n skiveld geneem en hulle was toe juis besig om dit reg te kry vir die skiseisoen wat binnekort gaan begin.




Posted by Picasa

No comments: