Thursday, May 07, 2009

Milford Sound 7

Die is hoe dit lyk as 'n mens terug kyk. Ons was nou al amper by die see.

Hier is die see hieronder... As ons reguit aangehou het kon ons dalk by Mosselbaai uitgekom het.

Posted by Picasa

No comments: