Thursday, May 07, 2009

Milford Sound

Ons het een van die dae toe ons in Manapouri gebly het na Milford Sound to gery. Die is eintlik fiords en nie regtig sounds nie... Die fiords word glo deur gletsers gevorm.

Was redelik bewolk die oggend. Ons het so 'n 2 uur cruise in die fiords gevat en heeltamal te veel fotos geneem. Maar dit is BAIE spectacular!
Die berg so links in die agtergrond is 1.6 km (Mitre Peak) hoog en gaan direk in die fiord in. Die fiords is deel van die see so op goeie dae kry mens glo robbe en dolfyne langs die bote.

Posted by Picasa

No comments: