Thursday, May 07, 2009

Herfskleure

Hierdie is Lake Pukaki. Lake Pukaki en Lake Tekapo het so snaakse blougroen kleur. Op 'n helder sonskyn dag blink die water nogal baie mooi.


Herfs bome in Twizel. Baie mooi rooi kleure.


Mount Cook piek - mens kan dit baie vanaf Lake Pukaki sien.

Nog herfskleure...
Posted by Picasa

No comments: