Ons het in 'n cabin gebly - so tipe van 'n holiday park. En dit het nie veel vanaf 1970 verander nie.
Baie oulike huisie gewees. Was net so 200m vanaf die meer Lake Manapouri. Hulle het nie muskiete nie, maar sandvliee. Dit lyk soos 'n muggie, van dit jeuk vir 2-3 weke en daar is baie. Manapouri se gemiddelde reenval is so tussen 7-9 meter, ja dis reg 7000-9000mm per jaar! Verder suid gaan dit glo op tot 12meter. Die meeste wat dit al gereen het was in 1981 in Hokitika 18m vir daardie jaar - vergelyk dit nou met die Vrystaat se 400mm op 'n jaar.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment