Thursday, May 07, 2009

Mount Cook

Ons het een van die dae wat ons in Lake Tekapo was na Mount Cook toe gery. Was heeltamal bewolk en kon nie eintlik iets sien nie. Ons het darem warm kos daar gekry.

Nogal lae wolke gehad. Mount Cook is net so 'n village en dink daar is 'n bergklim colledge of so iets daar. Mount Cook is die hoogste berg in NZ - so 3700m.


Wag nog vir die kos.... So nog nie heeltamal happy nie.


Canterbury lyk ook maar soos die Vrystaat, maar met berge.
Posted by Picasa

No comments: