Hier is 'n seeleeu. Maar nie baie gesien nie.
Die hawe is daar in middel van die foto.
Daar is track wat 'n mens kan loop - Miford Track en is 4 dae lank.
Milford Sound is een van die world heritage sites. New Zealand het nogal 'n paar van die.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment