Thursday, May 07, 2009

Arrowtown

Oppad na Arrowtown. Klein dorpie naby Queenstown. Dit was een van ons daytrips toe ons in Cromwell gebly het.

Die dorpie is glo 'n Boutique dorpie... Baie duur om daar te bly en nogal gewild met baie buitelanders.

Nog herfskleure - baie mooi die tyd van die jaar.

Ons hier middagete gehad.
Posted by Picasa

No comments: