Toe was die ook nou nie meer snaaks nie.
Sandflies...!!!!
En die regte een
Hierdie was oppad terug na Manapouri. Mens ry so deur 'n tonnel wat sommer net so uit klip gekap is. Jy kan nou nie eintlik 2 karre bymekaar verby kom nie. En die verkeersligte werk net in die dag!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment