Thursday, May 07, 2009

Cromwell 2

Die dorpie is glo baie oud... 180 jaar. :-)

Andri en die brakke. Die honde was nogal versigtig vir die perd.

Nog 'n paar ou klip geboue. Mens kan dit ingaan -meestal maar stalle en ou winkels.

Posted by Picasa

No comments: