Ons was op die boot in die agtergrond.
Dit het die vorige aand so 100 mm gereen so daar was orals watervalle. Die een hierbo is permanent.
Paar van die berge het nog gletsers ook op.
Mitre Peak oop - Mens kan sien hoek klein lyk die bote teen die berge.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment