Omdat die berge basies net klip is kan die bome se wortels nie eintlik diep in gaan nie. Hulle se slegs 25% van die bome se wortels is in die grond in - die res groei vas aan die ander bome. Daar is klomp sulke kaal stukke waar daar basies "tree avalances" was.
Nog gletsers in van die berge.
Die waterval is 150m hoog - 3x hoer as die Niagra Falls in Amerika! Maar dit lyk so klein omdat die berge so masief is.
DIe berge gaan nogal direk in die water in.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment