Sunday, January 28, 2007

Roy's Peak 2


Die weer het verander oppad na bo. Bo het ons ysreean gekry, gelukkig het ons 'n blikkie "Bully-beaf" gehad. Ongelukkig het ek dit in Andri se hande gelos en toe is dit baie vinnig verby en ek het net een ou happie gekry....


Hierdie is alles fotos van Lake Wanaka. Baie mooi area. Nogals droog en dit laat mens baie dink aan die karoo.


Die plek waar ons gekamp het is nou net so links in die foto hier bo.


Ons was ook bo.. net net. Dit het ons regtig BAIE moeg gemaak. Die sumit is 1500m, nou nie Everest nie, maar dit is verseker die ergste wat ek al gedoen het in 4 ure. Posted by Picasa

No comments: