Sunday, January 28, 2007

Rob Ray Glacier 2


Nog van die varings.

Die roete was so al lang 'n rivier op in die vallei. Nierdie is tipiese plantegroei van NZ. Laat my nogal dink aan die Knysna area in SA.


Die nuwe blare maak so rol, dis nogal 'n vorm wat in baie tekens en embleme gebruik word.


Hier het ons die eerste keer die glacier begin sien. Nie een van ons twee het al 'n glacier gesien nie, so dit was nogal heel besonders. Eeue se ys. Die glacier is besig om kleiner te word, maar daai is glo ander wat besig is om groter te word. Weet nou nie van global warming nie, maar die ou somertjie is nou nie juis baie warm nie... Posted by Picasa

No comments: