
Om een of ander rede was die vir Andri baie mooi... Ja sy het groot geword op 'n plaas.

Die was seker so 50 km na Mt Aspiring se kant toe (meer wes van waar ons gekamp het). Die plantegroei het sommer vinnig begin verander.

Die hangbrug is basies waar die roete begin het.

Daai is baie digte plantegroei aan die skadukant van die berg.

No comments:
Post a Comment