Sunday, January 07, 2007

Roy's peak, 11 km staproete


So hou ons ons toe mos braaf en gaan stap op dag een 'n hengse berg uit. Die views was die moeite werd, maar toe ons heel bo kom was dit toegetrek.


Hierdie is so 'n tipe wilde bergroos- dink ek in elkgeval is baie mooi.



Nog vol smiles. joerdoe was seker maar so 'n kwart van die opdraende pad.


Ons moes heel gereeld (elke 10 meter) sulke blaaskansies vat. Hier sit Gerrit op 'n klip en laat sy bene bietjie rus. Posted by Picasa

No comments: