
Die jetboot soos gese...

Hierdie was by Lake Tekapo, mens kan nou nie regtig mooi op die foto sien nie, maar die het so Tanzanite blou. Dit is nogals regtig weird, op die Google Earth foto wys dit dat 2 van daai mere sulke helder blou kleure het... dit is regtig so!


Ag kyk hoe pragtig... Daai is BAIE sulke blomme in daardie omgewing, veral langs die pad waar die skape nie die goed kan by kom nie.

No comments:
Post a Comment