Sunday, January 07, 2007

Oppad na Wanaka 3


Hierdie was by Lake Pukaki, so 50 km verder. Die meer is ook so helder blou. Hierdie is ook 'n tipe van 'n dam wat, nie presies seker nie. Dink dit was eers l;einer meer toe bou hulle 'n wal om dit bietjie te vergroot.


Mt. Cook is agter die wolke... Die hooste berg in NZ, maar die fotos wat ons geneem het oppad terug was beter.


 Posted by Picasa

No comments: