Sunday, January 07, 2007

Oppad na Wanaka


Ons het seker maar so 9h00 hier weggekom, nie baie haastig nie. Die fotos was naby Mt. Hutt, so klein dorpie. Meer 'n ski plek in die winter.



Dis nogal 'n algemen ding in NZ dat mense met jetbote in die riviere opjaag. Eendag as ons groot is sal ons ook 'n boot he, of hopelik goeie vriende met mense wat 'n boot het.

 Posted by Picasa

No comments: