Thursday, March 23, 2006

Nog foto's van Singapore


Sommer net 'n paar fotos van die geboue. Oja dit was VREK warm, die heeldag.



Hierdie is die Merlion net soos Mermaid maar met 'n leeu. Sorry ek het nie die vaagste idee waar dit vandaan kom nie, sal dalk as ons weer daar verby kom gaan uitvind.

 Posted by Picasa

No comments: