
Oorkant die water is die "South Shore" dis so lang dun stuk land.

Die klip hier bo is "Shag Rock". Ek is seker daar is 'n rede hoekom

Die strand is nie gewoonlik so wyd nie, die see het verskriklik ver teruggetrek toe ons die foto geneem het. Die sand hier is nogals donker.

Hier waar die waterpoele le is tot waar die see gewoonlik kom.

No comments:
Post a Comment