
Die is 'n Hindu tempel in "Little India". Ek het nie so baie gehou van die deel van Singapore nie, kon net so wel in Durban se agterstrate rondgeloop het.

Een of ander monument... Goeie beskrywing ne? Hierdie was in die mooier deel van Singapore.

In die agtergrond is die teater, BAIE groot gebou.


No comments:
Post a Comment