Thursday, March 23, 2006
En nog foto's...
Was maar net snaaks die ou genou en in die agtergrond lyk dit soos 'n UFO waar daar 'n nuwe gebou is.
Nog 'n Hindu tempel. Hulle laaik hulle koeie :-).
Hier moes almal wat wil ingaan hulle skoene uittrek, die vloer was so olierig van al die sweet. Daar is twee ouens wat die heeltyd met water speel en snaakse goed sing. Sorry nie verstaan nie.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment