
Hierdie was by Hawk's lookout. Mens kon nogal redelik ver isen hier. Die meeste van Nelson se ekonomie is maar wingerde en hops asook ander vrugte.



Nelson se weer is heelwat as Wellington sin, Wellington sit op die suid punt van die noord eiland, basies oorkant die "Cook's Strait", Nelson sit nou aan die noord punt van die suid eiland. Die Marlborough Sounds keer die meeste van die wind en die slegte weer weg van Nelson af. Ek het nou uitgevind waar die "sounds" ook nou vandaan kom, dit is glo as 'n berg direk in die see in gaan.

No comments:
Post a Comment