
Ons het toe nou die een Maandag oggend (so week en half terug) wakker geword en toe is die hele wereld nou sommer wit. Dit gebeur glo so eenkeer per jaar hier, so dit is eintlik nogal heel pret. Ek reken as dit die heeltyd so moes wees sal mens sommer vinnig moeg word daarvoor.

Hierdie is ons agterplaas, spierwit.
s


En hulle het Andri sowaar huistoe gestuur, meeste van die skole sluit op dag. Die sneeu was seker so 5 cm diep, kan nou nie vergelyk met Kanada nie... maar ons het darem!

No comments:
Post a Comment