Sommer net 'n klomp foto's van die natuur. Daar is orals Sand flies. Die goed lyk so onskuldog maar byt jou sommer seer en die merke bly daar vir weke. Kom glo orals in die weskus voor waar dit so nat is.
Kyk hoe helder is die water, mens sien sommer die trout so van bo af.
Die voeltjie was sommer heel mak so halwe meter van my afgesit - heel rustig.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment