Oppad terug SA toe het ons by Singapoer gestop vir so 2 dae. Hierdie foto's is by so klein eiland resort waar ons die een dag gespandeer het.
Hangbrug na die mees suidste punt van die Asiese kontinent.
Hulle het 'n groot standbeeld van 'n Merlion (iewers 'n kruising tussen 'n vis en leeu) op die eiland. Die is uit die leeu se bek uit.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment