Hierdie waterval is binne in 'n hok. Die hele hok seker so 40 - 50m hoog endan so 100m lank en dan nog so 60-70m breed. Nogal groot.
Andri was maar effe bag om vir by die outjie te loop....
Hierdie was die loerie hok. Weereens 'n baie groot hok.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment