Wednesday, February 13, 2008

Singapoer

Hierdie is die Raffle's Hotel, baie bekend. Eendag as ons groot is sal ons ook daar gaan bly.

'n Shooping Tout het ons na 'n budduste tempel toe gevat en ons probeer opchat om elektroniese goed en klere by een van sy buddies te koop. Man hulle kan lastig wees as jy bietjie verward lyk.


Darem nog 'n bok supporter.
Posted by Picasa

No comments: