Wednesday, February 13, 2008

Tramping in NZ 2

Dit reen redelik baie daar en die plek is maar een groot woud. Dit is regtig baie mooi omdat dit meestal natuurlike woude en inheemse plantegroei is.

Daar was so knoets teen een van die bome, dink dit is seker maar een of ander swam of iets.

Jolan en Bianca so paar uur later.

Hierdie was die hut waar ons geslaap het. Daar kan seker so 24 mense slaap. Daar agter is 'n long drop - mensig ek is bly ek is 'n man!
Posted by Picasa

No comments: