Wednesday, February 13, 2008

Tramping in NZ

Kahlua nadat ons terug gekom het van vakansie. Sy het gelyk soos Alf.


Ons het gaan stap (tramp is die woord almal hier gebruik) in die berge. So 2.5 uur se ry van Christchurch af na Lake Daniels. Ons was ses in ons groep, Jolann en Biance (SAers), Paul en Linda (Zimbo's) en ons. Die was die before foto. Dit was so 9km na die hut toe.


Die water is baie helder daar en ek reken dit is baie skoon.

Posted by Picasa

No comments: