Wednesday, February 13, 2008

Janneke en Ralph gaan terug Holland toe

Janneke en Ralph is weer terug Holland toe en ons het 'n braai gereel om totsiens te se.

Andri het selfs koek gebak so dit was 'n baie spesiale geleentheid.


Hulle het vandag (13 Feb) terug gevlieg.
Posted by Picasa

Tramping na Lake Daniels

Sommer net 'n klomp foto's van die natuur. Daar is orals Sand flies. Die goed lyk so onskuldog maar byt jou sommer seer en die merke bly daar vir weke. Kom glo orals in die weskus voor waar dit so nat is.


Kyk hoe helder is die water, mens sien sommer die trout so van bo af.



Die voeltjie was sommer heel mak so halwe meter van my afgesit - heel rustig.
Posted by Picasa

Tramping in NZ 3

Die hele plek lyk maar basies soos die, regte woud en baie mooi.


Die is Lake Daniels van die kant af.
Die after foto. Ons was maar goed moeg maar ons beplan darem al die volgende trip.
Posted by Picasa

Tramping in NZ 2

Dit reen redelik baie daar en die plek is maar een groot woud. Dit is regtig baie mooi omdat dit meestal natuurlike woude en inheemse plantegroei is.

Daar was so knoets teen een van die bome, dink dit is seker maar een of ander swam of iets.

Jolan en Bianca so paar uur later.

Hierdie was die hut waar ons geslaap het. Daar kan seker so 24 mense slaap. Daar agter is 'n long drop - mensig ek is bly ek is 'n man!
Posted by Picasa

Tramping in NZ

Kahlua nadat ons terug gekom het van vakansie. Sy het gelyk soos Alf.


Ons het gaan stap (tramp is die woord almal hier gebruik) in die berge. So 2.5 uur se ry van Christchurch af na Lake Daniels. Ons was ses in ons groep, Jolann en Biance (SAers), Paul en Linda (Zimbo's) en ons. Die was die before foto. Dit was so 9km na die hut toe.


Die water is baie helder daar en ek reken dit is baie skoon.

Posted by Picasa

Vakansie in SA

Oppad terug vanaf Calvinia na Reebok.

Ons was ook darem op die strand.


Johann by sy nuwe woning in Kroostad waar hy nou die jaar begin werk het as dokter.
Posted by Picasa

Div en Christa

Christa en Dehan.

Die nuwe huis wat Christa-hulle gebou het. Beitjie klein na my keuse.... :-)

Die is 'n skildery wat Christa gemaak het. Ek het hard geskimp endit toe gekry ook. Nou kan sy ook se haar kuns is die hele wereld vol.


Shaira, Deone en ek. Ons het so bietjie gespring...
Posted by Picasa

Travel in style....

Erik was so gaaf gewees on sy kar vir ons leen. So ons die hele Suid-Afrika plat gery.


Die was oppad af na Reebok toe, eerste keer in 'n lang tyd wat ek 40 gesien het.... Dit was maar warm.
Posted by Picasa

Andre en Zelma

Zelma se pride en joy.

Andre, Zelma en ek. Kyk hoe staan die magie (en ek praat nou van Zelma sin).

Posted by Picasa

Dirk en Lizanne

Lizanne, Johann en Andri.


Nou nie die groenste plek op aarde nie.

Darem 'n dam gehad om in te swem.

Panda - amper so oulik soos Kahlua en Delmay.
Posted by Picasa

Dirk en Lizanne - Perdry

Andri se ma, dink die was net voor die perdry episode.... baie bekommerd.

Anna en Maggie, die britse aksent is ook lank iets van die verlede en Maggie praat nou nes 'n ware Namakwalander.

Andri op die perd net-net.

Posted by Picasa