Hier is die White House van agter.
Hier is die White House van voor. Obama se dogter het buite met die hond gespeel. Polisie raak heel paranoid as jy nader stap.
Washington monument. Ek het net so uur tyd gehad om daar rond te loop. Maar dit was heel lekker en 'n baie warm dag gewees.
Lincoln memorial. Daar is 'n standbeeld van Abraham Lincoln daar binne. My tyd was bietjie min so ek kon nie daar binne rondloop nie.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment