Friday, July 31, 2009

San Francisco - Golden Gate Bridge

Die Golden Gate bridge hang aan kabels. Elke kabel is gemaak van duisende dunner kabels.

Ek dink die brug is so 3 km lank. Dit was 'n baie lekker warm dag. Ek en Johan het maar lekker gebrand.

Ek ja ek was ook daar!
Posted by Picasa

No comments: