Nadat ons by die brug was het ons 'n boot trip om Alcatraz gedoen. Die boot het tot by die Golden Gate brug gegaan en terug.
Daar was twee redelike groot passasiersbote ook in die hawe. Die het die plek nogal redelike besig gemaak daai dag.
Alcatraz van nader.
Brug vanaf die boot.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment