Friday, July 31, 2009

San Francisco - Boot trip 2

Hier is die brug van onder.


Skyline van San Francisco. Dit is 'n baie mooi stad. Blykbaar was ons baie gelukkig met die weer. Gewoonlik is dit bewolk en reen dit, kan glo redelik koud raak en winderig ook.

En nog een van die brug! Duidelik 'n redelike groot feature van San Franscisco.
Posted by Picasa

No comments: