Thursday, July 23, 2009

Shanty Town

Shanty Town is amper soos 'n museum. Basies 'n replica van 'n myndorpie.


Die son het darem lekker geskyn - oor die algemeen reen dit maar baie in die weskus.

Posted by Picasa

No comments: