Friday, July 31, 2009

Rotorua 4


As ons almal tog net so trots kon gewees het op ons pense!

New Zealand se wildlife...

Rotorua is op die noord eiland naby aan die Bay of Plenty. Die eerste dag het dit maar redelik erg gereen en die tweede dag was darem heelwat beter.
Posted by Picasa

Rotorua - Mud Pools

Die hitte in die grond laat lug deur die modder borrel. Lyk nogal heel snaaks en elk nou en dan is daar 'n redelike groot een.



Posted by Picasa

Rotorua 3

Nog so paar fotos van die warmwaterbronne.


Hier is ons ook! En die maag raak al groter...

Posted by Picasa

Rotorua - Champagne Pool

Hierdie pool gaan nogal redelik diep af.

Ons was nogal redelik nat van al die stoom.

Die rand van die poel is so oranje/rooi kleur. Dink nie dis warm nie, maar het ook nou nie getry nie...
Posted by Picasa

Rotorua 2

Lady Knox Geyser. Hulle gooi een ander iets amper soos seep daar in wat die water so laat uitspuit elke dag. Iets te doen met druk tussen die koue en warm water.



Die plek is val sulke kraters en dit stink maar erg.

Posted by Picasa

Rotorua

Amper soos 'n tweeling?

Ons het vir die naweek na Rotorua toe gegaan. daar is nog heelwat warmwater bronne daar. Orals stink dit na swael.

Die fotos was vanuit die hotelkamer geneem.

Posted by Picasa

By die huis...

Hier is Ianthe-J and Marische.


Paar fotos binne die huis... Wat se hulle: "Jy kan die mense uit Afrika uitvat maar nie Afrika uit die mense nie?"
Huis van buite. Voel nogal nes Pretoria. Hulle bly in 'n baie lekker plek - 5 min dan is jy in die platteland.

Posted by Picasa

Napa Valley

Ek en Johan het die Sondag gaan rondry in die Napa Valley. Dit lyk nogal net soos in Pretoria.

Hierdie was by Mumm Napa - Baie bekend vir hul sparkling wine.


Posted by Picasa

San Francisco - Stad

Hier bo is 'n foto van die Cable Cars.


"The world's most crookedest street"
Posted by Picasa

San Francisco - Boot trip 3

Diep in gedagte... Hier onder is daar sommer nog 'n klompie fotos van San Francisco.



Posted by Picasa