Monday, December 25, 2006
Langnaweek na Hanmer
Ons was vir 'n naweek na Hanmer springs toe gewees laat in November. Dit het basies die hele naweek gereen, maar was darem nogsteeds pret. Daar 'n warm water poele, van die natuurlik en ander maar net warm water swembadens. Anyway ek het bietjie van 'n verkoue gehad en die warm (pieppie) water het dit net erger gemaak.
Hanmer is seker so 120 km vanaf Christchurch so dit is heel lekker vir 'n naweek se ry. Ons het saam met klompie SAers en Zimers gegaan.
Nog van die botaniese tuine
Christchurch Botaniese Tuine
Hier staan Andri by een of ander roos, 'n gele as dit meer help. Dit was die Saterdag voor Chrisna-hulle terug is Auckland toe. Baie lekker dag gewees, alhoewel die aande nog effens koel was.
'n Wit roos met pink rante....
Die roos tuine was baie mooi daai tyd van die jaar. Rose groei baie goed hier, self die paar wat ons geplant het groei baie goed.
Hier is my beste smile wat ek kon gee.
Thursday, November 09, 2006
Lang dae en Ou en nuwe vriende - Andri se kommentaar
Dit was so mini-Prospectus Novus re-unie (-Vir al my ou kollegas!). Chrisna (links) het vir 'n kursus Canterbury Universiteit toe gekom. Ons het haar en Retha (haar vriendin en kollega)
by die lughawe gaan haal en bietjie gekuier en al die nuus van die nuwe lewe in Auckland opgevang. Dit was soooo goed om iemand was ek geken het voor ek hiernatoe gekom het weer te sien.
Hier is Renee en Delmay, sy is mal oor Dallies en het een naweek vir ons kom "dog-sitting" doen. Vir oulaas het ons gekuier en sy't vir Delmay kom groet. Renee is nou in Australie. Ons het ontmoet by die Belly-dancing klasse. (o, ja, die "craze" het gelukkig oorgegaan na Delmay terug gekom het- ek het nou weer my ou Leisure-patrone terug (d.i. gaan stap met die hond in die bos- sonder om te "worrie"!).
Deck-party by Siobhan-hulle. Hulle bly in Mount Pleasant(dis op die heuwels hier in CHCH)- kyk die asemrowende uitsig!
Boomplantdag! vir ons in elk geval. Ons het2 van die shiraz-bome geplant. Nou is ons tuin behoorlik pienk. Ons het manukas en azaleas wat ook pienk is. Uiteindelik is dit somer!- kortmou klere vir die eerste keer sodat ek my wit lyfie kan "tan".

House warming - Andri se kommentaar
Ons het toe 'n housewarming/verjaarsdag partytjie gehou. Dit was nogal groot pret en lekker om vir die eerste keer in 7 maande te kan se ons het maatjies gemaak. Almal kom van oral oor die groot bal (aarde), so ek sal so bietjie vertel van die sub-groepies- nogal 'n interessante kombinasie van mense het opgedaag. So, hier is wie dit is en hoe ons aan hulle gekom het. Hier bo is baie oulike SA expats, Jolann, Bianca en Sandy. Ons het hulle deur die SA's in NZ group leer ken. Ons gaan nou oor 'n lang naweek saam met hulle Hanmer springs toe- so uur uit Christchurch.
Van links is Siobhan 'n Ier, en ook 'n OT. Regs in die agtergrond met sy wysvinger op sy ken is Dave, (hy is Siobhan se man en 'n Engelsman). Met haar rug na ons is Mindy (ook 'n OT) en 'n stukkie van Bryan (haar man- en ook 'n ingenieur) Hulle is van Amerika- baie goeie mense en hulpvaardig- het ons ook gehelp trek.
Al die spul mense was 'n bietjie te veel vir Delmay en sy't in die muur (buite) vasgehardloop, kyk hoe opgeswel is haar oog. Dit was darem nie te ernstig nie, en sy't net 'n klein merkie oorgehou.
Hier is die kiwis wat ek by die werk ontmoet het. Julie (linkerkantste vrou) en Lee (regs) werk saam met my. Julie is ook "into" honde- sy't 2 border collies en een is baie goed met agility. Ek en sy wil volg. jaar saam ons honde vat vir die kursus. Lee is nog nuwer by child& Family Specialty service en ons het vinnig ge-"click". Hulle mans is ook baie nice mense. Dit was lekker om hulle bietjie buite die werk-omgewing beter te leer ken.

Laaste gras - Andri se kommentaar
Hier is ons hard aan die werk om gras in te sit. Gerrit het die meeste gedoen, maar ek het darem gehelp- sien onder.
Ek moes die rante met 'n mes korter sny en indruk- dit was nogal harde fisiese werk, maar dit is nou al mooi gesettle en lekker "lush"-groen. Hier help kiwi-vrouens met als, geen inhibisies of spesifieke rolle soos net mans mag gras sny en hard werk nie. Jul kan dink dat hier nogal goeie boervrouens ook is. (Veral in Canterburry.) Die gras hier in NZ is "frost"-bestand en dus is dit letterlik groener aan hierdie kant.
Naweek na Wellington 4
Sunday, September 17, 2006
Subscribe to:
Posts (Atom)