Monday, December 25, 2006

Langnaweek na Hanmer


Ons was vir 'n naweek na Hanmer springs toe gewees laat in November. Dit het basies die hele naweek gereen, maar was darem nogsteeds pret. Daar 'n warm water poele, van die natuurlik en ander maar net warm water swembadens. Anyway ek het bietjie van 'n verkoue gehad en die warm (pieppie) water het dit net erger gemaak.


Hanmer is seker so 120 km vanaf Christchurch so dit is heel lekker vir 'n naweek se ry. Ons het saam met klompie SAers en Zimers gegaan.


 Posted by Picasa

No comments: